Engela van Rooyen – een van Emily se ‘kinders’
English follows Afrikaans Engela Kruger se artikel “Een van Emily se ‘kinders’” het op 5 September 2026 in Die Burger (Jou Wêreld, pp. 6–7) verskyn. Dit word nou met die vriendelike toestemming van die skrywer en van Die Burger op vanrooyen.africa herdruk. Dit vertel die verhaal van haar oumagrootjie, Engela Jacoba van Rooyen (1886–1979) van…








